top of page
Wat sê ons kliente...?
Meer oor ons...


Betroubaar. Bekostigbaar.
By Reg of Weg Elektries & Sonkrag streef ons daarna om vir ons kliënt die beste moontlike diens te lewer, sonder om die bank te breek.
Soos ons naam voorstel, doen ons dinge reg, of ons doen dit eerder gladnie...
Met meer as 18 jaar se ondervinding in die bedryf kan ons gemoedsrus verseker wanneer dit by enige Elektriese werk of Sonkrag Installasies kom.
As 'n klein besigheid kan ons persoonlike diens waarborg, met die eienaar van die besigheid wat altyd op perseel is en ook self die werk doen!
Kontak ons vandag nog om jou behoeftes te bespreek!
Ons dienste
- 650 South African rand
- 1 100 South African rand
Waarmee is ons besig...
bottom of page







